Pan-Hellenistiese spele

Pan-Hellenistiese spele of Pan-Helleense spele is die oorkoepelende naam vir vier aparte sportfeeste wat in Antieke Griekeland gehou is. Die vier spele was:

Spele God vereer Plek Prys Frekwensie
Olimpiese Spele Zeus Olympia Olyfkrans Elke 4 jaar
Pitiese Spele Apollo Delphi Lourierkrans Elke 4 jaar (2 jaar ná die Olimpiese Spele)
Nemeïese Spele Zeus, Herakles Nemea Selderykrans Elke 2 jaar (2de en 4de jaar van die Olimpiade)
Istmiese Spele Poseidon Istmus van Korinte, Sikyon Dennekrans Elke 2 jaar (die jaar voor en ná die Olimpiese Spele)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search